|
Voltooi
asseblief die vorm hieronder en volg die instruksies
op die daaropvolgende bladsye om die Kadot en die
Profete DVD te bestel. Die DVD sal per pos aan u gestuur
word sodra u betaling ontvang is en op ons bankrekening
reflekteer. Die DVD behoort u binne 15 dae te bereik.
Die koste per DVD beloop R120, posgeld en verpaking
uitgesluit. Normale posgeld en verpakking van 'n enkele
DVD sal R22.50 beloop.
|